Bedanking Gemeenskapsdiens: Onze Rust - 14 April 2014



Bedanking by Gemeenskapsdiens: HOR



Mon, Apr 14, 2014 at 7:05 AM

Die Bestuurder
HOR
Steynsrus
Hiermee wens ek te bedank by die Gemeenskapsdiens van HOR. My bedanking is onmiddelik van krag.
My rede is oor die uiters swak gedrag van Mavis Nagel binne en buite die ouetehuis en ek bewus geword het dat lede van die publiek my en waarskynlik ook ander personeellede, onder dieselfde kam skeer. Verder word ek en my ma deur Nagel se buite-egtelike bedmaat gedurig getreiter, dit is nou bo en behalwe sy ewe swak gedrag in die publiek. Die aangeleenthede is met Mavis opgeneem maar ek dink nie sy wil verstaan nie.
Die uwe
Petro Beukman



Die bestuurderes het geensins gereageer  op my klagtes nie en nie eers probeer vasstel wat die werklike probleem is nie. Dit is duidelik dat die bestuurderes nie ‘n duit omgee vir die personeel en inwoners nie. Weereens vra ek die vrae:

1. Is die bestuurderes maar net onbekwaam om haar werk te doen? OF
2. Is dit maar net dat ONZE RUST se standaarde so laag is?